Dr.W.P. Burger

Ek moes die afgelope week in die Strand ‘n motor huur om my by die Woordfees op Stellenbosch te bring. Ook moes ek Sondag-aand 15 Maart ‘n bus haal in die Paarl. Ek het met die bekende (groot) motorhuurfirmas begin en met ‘n koue onbuigbare houding m.b.t my behoeftes te doen gekry. Toe-toevallig-kom ek by Active for Rental uit. Dit was soos handomkeer: ‘n “Tailor-made packet” vir die motor se huur is vir my aangebied. Ek is weer veilig in Bethlehem.